
Ek is 'n aantreklike geskeide dame. Ek is 'n christen. Lief vir die natuur en buitelewe. Lief om mooi plekke te besoek. Lief vir rugby, krieket, en atletiek kyk. Lef vir tuinwerk. Lief vir braaivleis of uiteet. Ook lief vir kos maak. Huislik. Hou daarvan om soms rustig tuis videos te kyk of te lees. Ek is eerlik, opreg, simpatiek, hardwerkend, onafhanklik. gemaklik. Lief vir diere en kinders. Ek is Afrikaans sprekend, maar is tweetalig.